Persone wat lewensveranderende beserings opdoen, beleef dikwels dat die lewe wat hulle voorheen geken het, tot ’n einde gekom het. Om behoorlik gekompenseer te word vir hulle beserings en die gevolge daarvan, gee vir hierdie mense die boodskap van hoop dat ’n nuwe era van hulle lewe kan begin.